inligtingsentrum [boodskap #129835] |
So, 16 Februarie 2020 15:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20586 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inligtingsentrum
Afbreking: in•lig•ting•sen•tum
Samestelling: inligting + sentrum
Selfstandige naamwoord: inligtingsentrum
Meervoud: inligtingsentrums
Verkleinwoord: inligtingsentrumpie
Meervoud van verkleining: inligtingsentrumpie
Betekenis:
• Die plek waar besoekers inligting omtrent 'n dorp of stad ontvang.
Gebruik:
• Hulle ry by die inligtingsentrum aan om inligting oor die dorp se besienswaardighede te bekom.
Sinoniem:
• besoekersburo
Vertaling:
Engels: information center
Nederlands: informatiebureau, bezoekersbureau
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|