Betekenis:
• Plek waar videospeletjies gespeel word.
• (boukunde) 'n Deurloopgang, gewoonlik met 'n reeks boë wat op kolomme rus.
Gebruik:
• Hulle speel Pac-Man in die arkade.
• Die eiendom bestaan uit twee groot woonstelle, asook 'n aparte arkade met kleinhandelwinkels en stoorkamers.
Afgelei:
• arkade-speletjie
• speletjies-arkade
Vertaling:
Engels: arcade
Nederlands: arcade
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.