abdy [boodskap #129823] |
Sa, 15 Februarie 2020 20:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20587 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
abdy
Afbreking: ab•dy
Selfstandige naamwoord: abdy
Meervoud: abdye
Verkleinwoord: abdytjie
Meervoud van verkleining: abdytjies
Betekenis:
• Klooster waar monnike (of nonne) woon en wat deur 'n ab (of abdis) bestuur word.
Gebruik:
• Hoewel die abdy al 'n paar keer gerestoureer is, behou dit sy oorspronklike Romaanse styl, nou met barokversierings.
Vertaling:
Engels: abbey, monastery
Nederlands: abdij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|