etiket [boodskap #129814] |
Sa, 15 Februarie 2020 15:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20586 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
etiket
Afbreking: e•ti•ket
Selfstandige naamwoord: etiket
Meervoud: etikette
Verkleinwoord: etiketjie
Meervoud van verkleining: etiketjies
Betekenis:
• Stuk papier met inligting wat êrens opgeplak is.
Gebruik:
• Skryf jou adres op die etiket en maak dit aan jou tas vas.
Afgelei:
• etiketteer (ww.)
Vertaling:
Engels: label, tag
Nederlands: etiket
Selfstandige naamwoord: etiket
Meervoud: –
Betekenis:
• Goeie omgangsmaniere; beleefdheidsvorme.
Gebruik:
• Goeie maniere en etiket is vandag noodsaakliker as ooit.
Vertaling:
Engels: etiquette
Nederlands: etiquette
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|