reünie [boodskap #129813] |
Sa, 15 Februarie 2020 15:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20587 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reünie
Afbreking: re•ü•nie
Selfstandige naamwoord: reünie
Meervoud: reünies
Verkleinwoord: reünietjie
Meervoud van verkleining: reünietjies
Betekenis:
• 'n Geleentheid waar 'n groep mense na lange tyd weer byeenkom.
Gebruik:
• Ons skoolklas reël na 40 jaar 'n reünie.
Afgelei:
• doopreünie
• familiereünie
• klasreünie
Vertaling:
Engels: reunion
Nederlands: reünie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|