Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » telegrambesteller
telegrambesteller [boodskap #129807] Sa, 15 Februarie 2020 09:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20586
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
telegrambesteller
Afbreking: te•le•gram•be•stel•ler
Samestelling: telegram + besteller


Selfstandige naamwoord: telegrambesteller
Meervoud: telegrambestellers
Verkleinwoord: telegrambestellertjie
Meervoud van verkleining: telegrambestellertjies

Betekenis:
• (verouderd) Iemand wat telegramme aflewer.

Gebruik:
• Die telegrambesteller klop aan die deur met die goeie tyding dat die inwoners 'n kleinseun ryker is.

Verwant:
• briewebesteller

Vertaling:
Engels: telegram carrier
Nederlands: telegrambesteller

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: telegrafis
Volgende onderwerp: terapeut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 10:22:14 MGT 2024