snelskriftikster [boodskap #129799] |
Sa, 15 Februarie 2020 06:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20586 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
snelskriftikster
Afbreking: snel•skrif•tik•ster
Samestelling: snelskrif + tikster
Selfstandige naamwoord: snelskriftikster
Meervoud: snelskriftiksters
Verkleinwoord: snelskriftikstertjie
Meervoud van verkleining: snelskriftikstertjies
Betekenis:
• Die dame wat snelskrif en tikwerk doen. 'n Vroulike stenotipis.
Gebruik:
• Sy het haar staatsdiens-eksamen suksesvol voltooi en in die landdroshof as snelskriftikster en klerk gewerk.
Verwant:
• stenograaf
Vertaling:
Engels: shorthand typist
Nederlands: stenotypiste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|