Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skriba
skriba [boodskap #129797] Vr, 14 Februarie 2020 20:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20587
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skriba
Afbreking: skri•ba


Selfstandige naamwoord: skriba
Meervoud: skribas
Verkleinwoord: skribatjie
Meervoud van verkleining: skribatjies

Betekenis:
• Die sekretaris van 'n kerkraad.

Gebruik:
• Die gemeente is opsoek na 'n bekwame skriba en nooi belangstellendes uit om aansoek te doen vir die pos.

Sinoniem:
• kerksekretaris

Afkorting:
• skr.

Vertaling:
Engels: scriba, scribe
Nederlands: scriba

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sirkulasiebestuurder
Volgende onderwerp: skrynwerker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 10:29:09 MGT 2024