sirkulasiebestuurder [boodskap #129796] |
Vr, 14 Februarie 2020 20:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20586 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sirkulasiebestuurder
Afbreking: sir•ku•la•sie•be•stuur•der
Samestelling: sirkulasie + bestuurder
Selfstandige naamwoord: sirkulasiebestuurder
Meervoud: sirkulasiebestuurders
Verkleinwoord: sirkulasiebestuurdertjie
Meervoud van verkleining: sirkulasiebestuurdertjies
Betekenis:
• Iemand wat die verspreiding van koerante en tydskrifte beheer.
Gebruik:
• Die koerant het 'n eie sirkulasieafdeling gevestig met Jan Jordaan as eerste sirkulasiebestuurder.
Vertaling:
Engels: circulation manager
Nederlands: circulatiemanager
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|