romanskrywer [boodskap #129790] |
Vr, 14 Februarie 2020 19:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20587 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
romanskrywer
Afbreking: ro•man•skry•wer
Samestelling: roman + skrywer
Selfstandige naamwoord: romanskrywer
Meervoud: romanskrywers
Verkleinwoord: romanskrywertjie
Meervoud van verkleining: romanskrywertjies
Betekenis:
• Iemand wat romans skrywe.
Gebruik:
• Vir die historikus is dit belangrik om die waarheid so duidelik moontlik weer te gee, terwyl fiksie vir die romanskrywer die heel belangrikste is, maar die storie bly dieselfde.
Sinoniem:
• romansier
Antoniem:
• romanskryfster (vroulik)
Vertaling:
Engels: novelist, romancer, novel writer
Nederlands: romanschrijver
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|