Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rietdekker
rietdekker [boodskap #129789] Vr, 14 Februarie 2020 15:17
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20587
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rietdekker
Afbreking: riet•dek•ker
Samestelling: riet + dekker


Selfstandige naamwoord: rietdekker
Meervoud: rietdekkers
Verkleinwoord: rietdekkertjie
Meervoud van verkleining: rietdekkertjies

Betekenis:
• Iemand wat dakke met riet of gras dek.

Gebruik:
• Sy pa was 'n rietdekker van beroep en sy ma 'n huisvrou.

Vertaling:
Engels: thatcher
Nederlands: rietdekker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rentenier
Volgende onderwerp: romanskrywer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 10:32:06 MGT 2024