rektor [boodskap #129787] |
Vr, 14 Februarie 2020 14:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20587 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rektor
Afbreking: rek•tor
Selfstandige naamwoord: rektor
Meervoud: rektors, rektore
Verkleinwoord: rektortjie
Meervoud van verkleining: rektortjies
Betekenis:
• Die administratiewe hoof van 'n universiteit of 'n ander onderwysinstelling.
Gebruik:
• 'n Rektor se termyn en kantoor word 'n rektoraat genoem.
Vertaling:
Engels: rector, principal
Nederlands: rector
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|