regisseur [boodskap #129783] |
Vr, 14 Februarie 2020 06:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20586 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regisseur
Afbreking: re•gis•seur
Selfstandige naamwoord: regisseur
Meervoud: regisseurs
Verkleinwoord: regisseurtjie
Meervoud van verkleining: regisseurtjies
Betekenis:
• Iemand wat toneelspelers afrig. Artistieke leier van toneel-, radio- of TV-opvoerings en filmopnames.
Gebruik:
• Franz Marx was die regisseur van rolprente soos Die Prince van Pretoria (1993), Geel Trui vir 'n Wenner (1983) en Netnou hoor die kinders (1977).
Sinoniem:
• spelleier
Antoniem:
• regisseuse (vroulik)
Afgelei:
• filmregisseur
• rolprentregisseur
Verwant:
• regisseer (ww.)
Spelfout:
• regiseur
Vertaling:
Engels: director, producer, stage-manager
Nederlands: regisseur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|