redakteur [boodskap #129782] |
Do, 13 Februarie 2020 20:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20587 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
redakteur
Afbreking: re•dak•teur
Selfstandige naamwoord: redakteur
Meervoud: redakteure, redakteurs
Verkleinwoord: redakteurtjie
Meervoud van verkleining: redakteurtjies
Betekenis:
• Persoon wat die inhoud van 'n publikasie opstel of nagaan (redigeer). Iemand wat artikels en berigte versamel en vir publikasie verwerk.
Gebruik:
• 'n Redakteur kan die funksie van 'n outeur, van 'n adviseur (byvoorbeeld by wetenskaplike tydskrifte), of 'n persklaarmaker vervul.
Antoniem:
• redaktrise (vroulik)
Afkorting:
• red.
Afgelei:
• hoofredakteur
• mederedakteur
• oudredakteur
• redakteurskap
Vertaling:
Engels: editor
Nederlands: redacteur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|