Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » propagandis
propagandis [boodskap #129776] Do, 13 Februarie 2020 18:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20587
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
propagandis
Afbreking: pro•pa•gan•dis


Selfstandige naamwoord: propagandis
Meervoud: propagandiste

Betekenis:
• Iemand wat 'n gedagte bekendstel of aanhangers vir 'n opvatting probeer wen.

Gebruik:
• Hy klink soos 'n propagandis vir massamoord.

Verwant:
• propagandisties

Vertaling:
Engels: propagandist
Nederlands: propagandist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: promotor
Volgende onderwerp: prospekteerder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 10:30:11 MGT 2024