Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » proefleser
proefleser [boodskap #129774] Do, 13 Februarie 2020 18:26
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20587
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
proefleser
Afbreking: proef•le•ser
Samestelling: proef + leser


Selfstandige naamwoord: proefleser
Meervoud: proeflesers
Verkleinwoord: proeflesertjie
Meervoud van verkleining: proeflesertjies

Betekenis:
• Die persoon wat tekste en drukproewe lees en verbeter.

Gebruik:
• Die koerant se proefleser moes heelwat wysiginge aan die vertaalde manuskrip aangebring om dit meer "vaartbelyn" te maak.

Vertaling:
Engels: corrector
Nederlands: proeflezen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: produsent
Volgende onderwerp: promotor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 10:31:16 MGT 2024