Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pottebakker
pottebakker [boodskap #129772] Do, 13 Februarie 2020 18:07
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20587
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Pottebakker.
'n Pottebakker.
pottebakker
Afbreking: pot•te•bak•ker
Samestelling: potte + bakker


Selfstandige naamwoord: pottebakker
Meervoud: pottebakkers
Verkleinwoord: pottebakkertjie
Meervoud van verkleining: pottebakkertjies

Betekenis:
• Iemand wat erdewerk vorm en bak.

Gebruik:
• Die pottebakker vorm 'n stuk klei op sy draaibank.

Afgelei:
• pottebakkersaarde
• pottebakkershande
• pottebakkersklei
• pottebakkerskruik

Vertaling:
Engels: potter
Nederlands: pottenbakker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: paleontoloog
Volgende onderwerp: produsent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 10:30:03 MGT 2024