ontvangsdame [boodskap #129768] |
Do, 13 Februarie 2020 07:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20586 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontvangsdame
Afbreking: ont•vangs•da•me
Samestelling: ontvangs + dame
Selfstandige naamwoord: ontvangsdame
Meervoud: ontvangsdames
Verkleinwoord: ontvangsdametjie
Meervoud van verkleining: ontvangsdametjies
Betekenis:
• 'n Dame wat by ontvangs werk. Vrou wat gaste by 'n besigheid ontvang.
Gebruik:
• Die vriendelike ontvangsdame het ons dadelik na die regte kantoor verwys.
Vertaling:
Engels: receptionist
Nederlands: receptioniste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|