narkotiseur [boodskap #129764] |
Wo, 12 Februarie 2020 19:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20587 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
narkotiseur
Afbreking: nar•ko•ti•seur
Selfstandige naamwoord: narkotiseur
Meervoud: narkotiseurs
Verkleinwoord: narkotiseurtjie
Meervoud van verkleining: narkotiseurtjies
Betekenis:
• 'n Dokter wat in die toedien van narkose spesialiseer. Persoon wat die bedwelmingsmiddel voor of tydens 'n operasie toedien.
Gebruik:
• Die narkotiseur plaas die pasiënt onder narkose om die operasie so pynloos as moontlik te hou.
Vertaling:
Engels: anaesthesist
Nederlands: narcotiseur, anesthesist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|