monografis [boodskap #129758] |
Wo, 12 Februarie 2020 07:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20587 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
monografis
Afbreking: mo•no•gra•fis
Selfstandige naamwoord: monografis
Meervoud: monografiste
Verkleinwoord: monografissie
Meervoud van verkleining: monografissies
Betekenis:
• Iemand wat 'n monografie (verhandeling deur een outeur oor 'n enkele onderwerp) skryf.
Gebruik:
• Gerard Moerdijk was nie net 'n argitek nie, maar ook 'n monografis wat 'n monografie oor die die swak akoestiek in Suid-Afrikaanse kerke beskryf het.
Sinoniem:
• monografieskrywer
Vertaling:
Engels: monographist, monographer
Nederlands: monographist, monografieschrijver
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|