masseuse [boodskap #129757] |
Wo, 12 Februarie 2020 07:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20587 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
masseuse
Afbreking: mas•seu•se
Selfstandige naamwoord: masseuse
Meervoud: masseuses
Verkleinwoord: masseusetjie
Meervoud van verkleining: masseusetjies
Betekenis:
• 'n Vroulike masseur; vrou wat mense se spiere masseer.
Gebruik:
• Die masseuse ken haar storie en hy voel sommer dadelik op sy gemak.
Antoniem:
• masseur (manlik of vroulik)
Vertaling:
Engels: female masseur, masseuse
Nederlands: masseuse
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|