masjinis [boodskap #129755] |
Wo, 12 Februarie 2020 06:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20586 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
masjinis
Afbreking: ma•sji•nis
Selfstandige naamwoord: masjinis
Meervoud: masjiniste
Betekenis:
• Iemand wat 'n lokomotief bestuur.
Gebruik:
• Die masjinis blaas die treinfluit en vra die stoker om meer kole te laai.
Sinoniem:
• treinbestuurder
Vertaling:
Engels: engine-driver, engineer
Nederlands: machinist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|