magasynmeester [boodskap #129753] |
Wo, 12 Februarie 2020 06:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20587 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
magasynmeester
Afbreking: ma•ga•syn•mees•ter
Samestelling: magasyn + meester
Selfstandige naamwoord: magasynmeester
Meervoud: magasynmeesters
Verkleinwoord: magasynmeestertjie
Meervoud van verkleining: magasynmeestertjies
Betekenis:
• Die persoon wat voorrade in 'n pakhuis beheer. Amptenaar aan die hoof van die magasynpersoneel wat 'n magasyn bestuur.
Gebruik:
• Die aankoopbeleid sal die riglyne bepaal waarvolgens die magasynmeester sy magasyn gaan bestuur asook dié waarvolgens die aankoper sy aankope sal moet beplan en doen.
Sinoniem:
• pakhuisbestuurder
Vertaling:
Engels: warehouse manager
Nederlands: magazijnmeester
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|