resensie [boodskap #129746] |
Di, 11 Februarie 2020 10:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20586 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
resensie
Afbreking: re•sen•sie
Selfstandige naamwoord: resensie
Meervoud: risensies
Verkleinwoord: resensietjie
Meervoud van verkleining: resensietjies
Betekenis:
• 'n Kritiese beoordeling van 'n boek, fliek, ens.
Gebruik:
• Die rolprent het gunstige resensies ontvang.
Sinoniem:
• boekbespreking
Afgelei:
• boekresensie
• filmresensie
• rolprentresensie
• toneelresensie
Vertaling:
Engels: review
Nederlands: recensie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|