leweransier [boodskap #129743] |
Di, 11 Februarie 2020 06:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20586 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leweransier
Afbreking: le•we•ran•sier
Selfstandige naamwoord: leweransier
Meervoud: leweransiers
Verkleinwoord: leweransiertjie
Meervoud van verkleining: leweransiertjies
Betekenis:
• 'n Persoon of organisasie wat goedere verskaf.
Gebruik:
• Maak seker dat die leweransier 'n afskrif van die faktuur by aflewering vir liassering aan u oorhandig.
Sinoniem:
• leweraar
• uitruster
• verskaffer
• voorsiener
Vertaling:
Engels: supplier, provider, furnisher, outfitter
Nederlands: leverancier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|