Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lektrise
lektrise [boodskap #129742] Di, 11 Februarie 2020 06:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20587
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lektrise
Afbreking: lek•tri•se


Selfstandige naamwoord: lektrise
Meervoud: lektrises
Verkleinwoord: lektrisetjie
Meervoud van verkleining: lektrisetjies

Betekenis:
• 'n Dame wat lesings gee. 'n Vroulike akademiese dosent onder die rang van hoogleraar binne die hoër onderwys.

Gebruik:
• Die studente raas so dat ons nie die lektrise se lesing kan volg nie.

Antoniem:
• lektor

Vertaling:
Engels: fermal lecturer, female lector
Nederlands: lectrice

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lektor
Volgende onderwerp: leweransier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 10:26:48 MGT 2024