laaimeester [boodskap #129740] |
Ma, 10 Februarie 2020 20:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20587 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
laaimeester
Afbreking: laai•mees•ter
Samestelling: laai + meester
Selfstandige naamwoord: laaimeester
Meervoud: laaimeesters
Verkleinwoord: laaimeestertjie
Meervoud van verkleining: laaimeestertjies
Betekenis:
• Iemand wat met die op- en aflaai van goedere belas is, tipies by 'n stasie, seehawe of lughawe.
Gebruik:
• Die laaimeester laai die passasiers se bagasie in die vliegtuig se vragruim.
Vertaling:
Engels: loading master
Nederlands: laadmeester
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|