Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleptomaan
kleptomaan [boodskap #129723] So, 09 Februarie 2020 20:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19240
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleptomaan
Afbreking: klep•to•maan


Selfstandige naamwoord: kleptomaan
Meervoud: kleptomane
Verkleinwoord: kleptomaantjie
Meervoud van verkleining: kleptomaantjies

Betekenis:
• Iemand met 'n abnormale drang om te steel. 'n Steelsugtige persoon; 'n persoon met steelsiekte.

Gebruik:
• Ware kleptomanie is skaars en iemand wat die gewoonte het om te steel is nie noodwendig 'n kleptomaan nie.

Afgelei:
• kleptomanie
• kleptomanies

Vertaling:
Engels: maniacal thief, kleptomaniac
Nederlands: kleptomaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verstandig
Volgende onderwerp: kruier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 01:19:12 MGT 2024