vredemaker [boodskap #129689] |
Sa, 08 Februarie 2020 11:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20588 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vredemaker
Afbreking: vre•de•ma•ker
Samestelling: vrede + maker
Selfstandige naamwoord: vredemaker
Meervoud: vredemakers
Verkleinwoord: vredemakertjie
Meervoud van verkleining: vredemakertjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat die vrede probeer bewaar, meestal deur teëstanders met mekaar te versoen.
Gebruik:
• Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word. [Matteus 5:9]
Vertaling:
Engels: peacemaker
Nederlands: vredestichter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|