orkesleier [boodskap #129687] |
Sa, 08 Februarie 2020 07:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20587 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
orkesleier
Afbreking: or•kes•lei•er
Samestelling: orkes + leier
Selfstandige naamwoord: orkesleier
Meervoud: orkesleiers
Verkleinwoord: orkesleiertjie
Meervoud van verkleining: orkesleiertjies
Betekenis:
• Iemand wat 'n orkes lei.
Gebruik:
• Hulle is soos reusagtige musiekinstrumente wat deur hulle orkesleier "gespeel" word.
Sinoniem:
• dirigent
• noteswaaier
Vertaling:
Engels: conductor, choirmaster
Nederlands: orkestleider, bandleider
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|