deskundige [boodskap #129684] |
Sa, 08 Februarie 2020 07:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20587 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deskundige
Afbreking: des•kun•di•ge
Selfstandige naamwoord: deskundige
Meervoud: deskundiges
Betekenis:
• Iemand wat besondere kennis van 'n saak het.
Gebruik:
• Hy is beskryf as 'n "briljante teoloog, 'n deskundige op sy vakgebied" wat "oor 'n voortreflike intellek beskik".
Sinoniem:
• ekspert
• kenner
Antoniem:
• leek
Vertaling:
Engels: expert
Nederlands: deskundige
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|