bouaannemer [boodskap #129683] |
Sa, 08 Februarie 2020 07:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20587 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bouaannemer
Afbreking: bou•aan•ne•mer
Selfstandige naamwoord: bouaannemer
Meervoud: bouaannemers
Verkleinwoord: bouaannemertjie
Meervoud van verkleining: bouaannemertjies
Betekenis:
• Iemand wat geboue oprig.
Gebruik:
• Die argitek was Hannes van der Walt en die bouaannemer Stompie van der Merwe.
Wisselvorm:
• bou-aannemer
Sinoniem:
• boubaas
• boukontrakteur
• bouondernemer
Vertaling:
Engels: building contractor
Nederlands: bouwaannemer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|