posbode [boodskap #129682] |
Sa, 08 Februarie 2020 07:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20587 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
posbode
Afbreking: pos•bode
Samestelling: pos + bode
Selfstandige naamwoord: posbode
Meervoud: posbodes
Verkleinwoord: posbodetjie
Meervoud van verkleining: posbodetjies
Betekenis:
• Iemand was pos aflewer.
Gebruik:
• Die posbode staan met 'n pakkie voor die deur, toe ’n blaffende hond skielik om die hoek van die huis aangestorm kom.
Sinoniem:
• briewebesteller
Vertaling:
Engels: postman, postwoman, mail carrier
Nederlands: postbode
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|