bosbok [boodskap #129678] |
Vr, 07 Februarie 2020 13:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20586 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bosbok
Afbreking: bos•bok
Samestelling: bos + bok
Selfstandige naamwoord: bosbok
Meervoud: bosbokke
Verkleinwoord: bosbokkie
Meervoud van verkleining: bokbokkies
Betekenis:
• 'n Klein wildsbok wat in Afrika suid van die Sahara voorkom, Tragelaphus sylvaticus.
Gebruik:
• Volwasse bosbokke het 'n gemiddelde massa van 70 kg en 'n hoogte van ongeveer 90 cm.
Vertaling:
Engels: Cape bushbuck
Nederlands: bosbok
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|