Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plaasmoord
plaasmoord [boodskap #129673] Vr, 07 Februarie 2020 05:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20587
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plaasmoord
Afbreking: plaas•moord
Samestelling: plaas + moord
Uitspraak: /ˈplɑːs.mʊə̯rt/


Selfstandige naamwoord: plaasmoord
Meervoud: plaasmoorde
Verkleinwoord: plaasmoordjie
Meervoud van verkleining: plaasmoordjies

Betekenis:
• 'n Moord wat op 'n plaas plaasvind.

Gebruik:
Plaasmoorde word gekenmerk deur die sadistiese manier waarop mans, vroue én kinders gemartel, verkrag en tereggestel word.

Afgelei:
• plaasmoordkwessie

Verwant:
• plaasaanval

Vertaling:
Engels: farm murder
Nederlands: boerderijmoord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beiaardier
Volgende onderwerp: plaasaanval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 10:35:39 MGT 2024