bankier [boodskap #129668] |
Vr, 07 Februarie 2020 04:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20587 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bankier
Afbreking: ban•kier
Selfstandige naamwoord: bankier
Meervoud: bankiere, bankiers
Verkleinwoord: bankiertjie
Meervoud van verkleining: bankiertjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat finansiële dienste lewer. Iemand wat 'n bank besit of by 'n bank werk.
Gebruik:
• J.J. Bosman (1895–1952) was 'n Suid-Afrikaanse bankier en stigter van Volkskas Bank.
Afgelei:
• bankierskantoor
Verwant:
• bankbestuurder
Vertaling:
Engels: banker, bank official
Nederlands: bankier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|