argeoloog [boodskap #129665] |
Do, 06 Februarie 2020 19:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20587 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
argeoloog
Afbreking: ar•geo•loog
Selfstandige naamwoord: argeoloog
Meervoud: argeoloë
Betekenis:
• Iemand wat argeologie (oudheidkunde) gestudeer het.
Gebruik:
• Sy is 'n argeoloog wat die oorblyfsels van vroeëre kulture bestudeer.
Sinoniem:
• oudheidkenner
• oudheidkundige
Verwant:
• argeologie
• argeologies
Vertaling:
Engels: archaeologist
Nederlands: archeoloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|