Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » antikwaar
antikwaar [boodskap #129660] Do, 06 Februarie 2020 14:51
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20587
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
antikwaar
Afbreking: an•tik•waar


Selfstandige naamwoord: antikwaar
Meervoud: antikware
Verkleinwoord: antikwaartjie
Meervoud van verkleining: antikwaartjies

Betekenis:
• Iemand wat oudhede verkoop.

Gebruik:
• George Petrie was 'n Ierse skilder, musikus, antikwaar en argeoloog in die Victoriaanse tydperk.

Sinoniem:
• oudheidkenner

Vertaling:
Engels: antiquarian, antique dealer
Nederlands: antiquaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ambassadrise
Volgende onderwerp: apteker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 10:29:25 MGT 2024