ambassadrise [boodskap #129659] |
Do, 06 Februarie 2020 14:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20587 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ambassadrise
Afbreking: am•bas•sa•dri•se
Selfstandige naamwoord: ambassadrise
Meervoud: ambassadrises
Verkleinwoord: ambassadrisetjie
Meervoud van verkleining: ambassadrisetjies
Betekenis:
• 'n Vroulike ambassadeur; vrou was as die hoogste amptenaar haar land by 'n vreemde land verteenwoordig.
Gebruik:
• President Donald Trump het 'n oud-Suid-Afrikaanse vrou, Lana Marks, as Amerikaanse ambassadrise in Pretoria aangestel.
Antoniem:
• ambassadeur
Vertaling:
Engels: female ambassador
Nederlands: ambassadrice
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|