aktuaris [boodskap #129656] |
Do, 06 Februarie 2020 06:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20587 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aktuaris
Afbreking: ak•tu•aris
Selfstandige naamwoord: aktuaris
Meervoud: aktuarisse
Verkleinwoord: aktuarissie
Meervoud van verkleining: aktuarissies
Betekenis:
• Iemand wat 'n wiskundige adviseur by 'n versekeringsmaatskappy is.
Gebruik:
• 'n Aktuaris werk met finansiële risiko's om besluitneming, in die lig van moontlike toekomstige gebeure en hul gepaardgaande waarskynlikhede, te bestuur.
Afgelei:
• aktuarieel
Vertaling:
Engels: actuary
Nederlands: actuaris
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|