Gebruik:
• Die grootste gimnas wat die wêreld nog gesien het, was die Roemeense skooldogter, Nadia Comaneci, wat by 1976 se Olimpiese Spele in nommer na nommer volpunte behaal het.
Afgelei:
• gimnaslyf
Vertaling:
Engels: gymnast
Nederlands: gymnast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.