snorbaard [boodskap #129652] |
Wo, 05 Februarie 2020 18:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20586 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
snorbaard
Afbreking: snor•baard
Samestelling: snor + baard
Selfstandige naamwoord: snorbaard
Meervoud: snorbaarde
Verkleinwoord: snorbaardjie
Meervoud van verkleining: snorbaardjies
Betekenis:
• Hare wat op die bolip groei.
Gebruik:
• 'n Otter het 'n lang, stokkerige snorbaard, 'n platterige stert en klein oortjies.
Spreekwoord:
• Hy verbeel hom hy is die kat se snorbaard. [Hy het 'n baie hoë dunk van homself.]
Vertaling:
Engels: whiskers, moustache
Nederlands: snorbaard
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|