Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afslaer
afslaer [boodskap #129650] Wo, 05 Februarie 2020 18:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20587
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afslaer
Afbreking: af•sla•er


Selfstandige naamwoord: afslaer
Meervoud: afslaers
Verkleinwoord: afslaertjie
Meervoud van verkleining: afslaertjies

Betekenis:
• Iemand wat goedere op openbare veilings (verkopings) verkoop.

Gebruik:
• Verkope deur middel van 'n veiling word as finaal beskou wanneer die afslaer die verkoop van 'n spesifieke item of lot as voltooid aankondig deur die val van die hamer of op enige ander gebruiklike manier.

Vertaling:
Engels: auctioneer
Nederlands: veilingmeester

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afsitter
Volgende onderwerp: avontuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 10:33:03 MGT 2024