Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » admiraal
admiraal [boodskap #129647] Wo, 05 Februarie 2020 14:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
admiraal
Afbreking: ad•mi•raal


Selfstandige naamwoord: admiraal
Meervoud: admirale, admiraals
Verkleinwoord: admiraaltjie
Meervoud van verkleining: admiraaltjies

Betekenis:
• Die opperbevelvoerder van 'n oorlogsvloot; die hoogste militere rang in die seemagte.

Gebruik:
• In die vloot staan die vaartuig waarop die admiraal se vlag wapper as die vlagskip bekend.

Afgelei:
• vlootadmiraal
• vise-admiraal

Vertaling:
Engels: admiral
Nederlands: admiraal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wilsand
Volgende onderwerp: advokaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 12:22:25 MGT 2024