suiwelprodukte [boodskap #129636] |
Di, 04 Februarie 2020 19:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
suiwelprodukte
Afbreking: sui•wel•pro•duk•te
Samestelling: suiwel + produkte
Selfstandige naamwoord: suiwelproduk
Meervoud: suiwelprodukte
Betekenis:
• Voedsel van die melk van soogdiere, soos kaas, botter, roomys, jogurt, karringmelk, kondensmelk, poeiermelk, ens.
Gebruik:
• Onder suiwelprodukte word verstaan alle produkte wat uit melk vervaardig word, met inbegrip van varsmelk, room, kaas en botter.
Vertaling:
Engels: dairy products
Nederlands: zuivelproducten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|