Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sitrusvrug
sitrusvrug [boodskap #129634] Di, 04 Februarie 2020 18:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Sitrusvrugte
Sitrusvrugte
sitrusvrug
Afbreking: si•trus•vrug
Samestelling: sitrus + vrug


Selfstandige naamwoord: sitrusvrug
Meervoud: sitrusvrugte
Verkleinwoord: sitrusvruggie
Meervoud van verkleining: sitrusvruggies

Betekenis:
• Die subtropiese vrug van 'n plant in die genus Citrus, soos lemoene, nartjies, pomelo’s, suurlemoene, ens.

Gebruik:
• Die lemoen is verreweg die belangrikste sitrusvrug.

Vertaling:
Engels: citrus fruit
Nederlands: citrusvrucht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koeitjies
Volgende onderwerp: snoer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 12:22:28 MGT 2024