koeitjies [boodskap #129633] |
Di, 04 Februarie 2020 18:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koeitjies
Afbreking: koei•tjies
Selfstandige naamwoord: koei
Meervoud: koeie
Verkleinwoord: koeitjie
Meervoud van verkleining: koeitjies
Betekenis:
• Klein vroulike beeste.
Gebruik:
• En wat het my koeitjie tog nou weer gemaak?
Spreekwoord:
• Oor koeitjies en kalfies praat. [Oor allerhande nietige dingetjies praat.]
Antoniem:
• bulletjies
Vertaling:
Engels: small cows
Nederlands: koetjes
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|