Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oordraagbaarheid
oordraagbaarheid [boodskap #129632] Di, 04 Februarie 2020 14:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oordraagbaarheid
Afbreking: oor•draag•baar•heid


Selfstandige naamwoord: oordraagbaarheid
Meervoud: oordraagbaarhede

Betekenis:
• Die vermoë om van die een na 'n ander oorgedra te word.

Gebruik:
• Die term "aansteeklik" verwys na die oordraagbaarheid van 'n siekte.
• Nommer-oordraagbaarheid is die vermoë om jou telefoonnommer van een diensverskaffer na 'n ander oor te dra.
• Aandele in 'n maatskappy is vrylik verhandelbaar, behalwe in die geval van 'n private maatskappy, waarvan die oordraagbaarheid van die aandele beperk is.

Antoniem:
• nie-oordraagbaarheid

Vertaling:
Engels: transmittance, transferability
Nederlands: overdraagbaarheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sarsie
Volgende onderwerp: koeitjies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 12:33:21 MGT 2024