pluimvee [boodskap #129628] |
Di, 04 Februarie 2020 06:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pluimvee
Afbreking: pluim•vee
Samestelling: pluim + vee
Selfstandige naamwoord: pluimvee
Meervoud: –
Betekenis:
• Vee met vere ('n pluim is 'n veer). Gedomestikeerde voëls soos hoenders, eende, ganse, kalkoene, ens.
Gebruik:
• Pluimvee word aangehou vir die eiers wat hulle lê, vleis en selfs vir hulle vere.
Hiperoniem:
• kleinvee
Hiponiem:
• eend
• gans
• hoender
• kalkoen
• makou
• volstruis
Vertaling:
Engels: poultry
Nederlands: pluimvee
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|