monteur [boodskap #129625] |
Ma, 03 Februarie 2020 20:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
monteur
Afbreking: mon•teur
Selfstandige naamwoord: monteur
Meervoud: monteurs
Verkleinwoord: monteurtjie
Meervoud van verkleining: monteurtjies
Betekenis:
• 'n Deskundige wat masjiene en apparate monteer (aan mekaar sit).
Gebruik:
• Hy werk as monteur by 'n monteerfabriek.
Sinoniem:
• monteerder
• werktuigkundige
Afgelei:
• monteur-draaier
Vertaling:
Engels: assembler, fitter, mounter
Nederlands: monteur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|